X hits on this document

67 views

0 shares

0 downloads

0 comments

3 / 20

APRIL 2011

AND THE FIRE THREAT CONTINUES

continued...

Wie gaan in die pad staan van ons drome? Die Munisipaliteit het reeds helfte bygradra tot ons drome - asseblief, laat ons nou die res doen, ons is amper daar!

Al is ons ou brandweer groepie oud, ons is nog lank nie koud. Ons is bereid om gewillig te werk en die regte voertuig sal dit net soveel makliker maak. Ons het al tevore bewys ons kan 'n verskil maak. So HELP ons asb. Daar is tans twee tweede-handse voertuie beskikbaar. Een in Johannesburg, en een in Durban. Ons kan net so doeltreffend wees soos die hoeveelheid water wat tot ons beskikking is. As dit op is, is dit op. Teen die tyd wat ek gaan volmaak het en terug is, is ek net weer net waar ek was by punt nommer een, veral as die voertuie van Kleinmond (wat 35 minute weg is) nog nie daar is nie.

Dit kan U huis, of die erf langsaan wees. Ons probeer U gesin beskerm asook ons omgewing vir die nageslag. Let asseblief daarop dat dit nie alles net oor brand gaan nie - ons is FIRE AND RESCUE.

En op 'n ligter noot wil ek graag vir ons gemeenskap, wat 99 broodjies en koeldrank vir ons almal in die Overberg geskenk het, baie dankie sê. Dis hoe ek, ons plaaslike brandweerhoof, julle ken. Druk 'n knoppie, en ons staan saam. Baie dankie.

Clayton Francis

On behalf of the entire community of Pringle Bay we say a heart-felt THANK YOU! to the Pringle Bay Volunteer Community Fire Fighters for their years of selfless service and dedication. We appreciate what you do!

Page 3

We earnestly ask all residents and visitors to make a donation, however small, to the Fire And Rescue Fund so that we can buy Clayton and his team a fire Truck that is big enough for the growing needs here in Pringle Bay. Donations can be made to:

Pringle Bay Ratepayers Association Nedbank Kleinmond Savings Account Account 2315001714 Branch Code 131505

Document info
Document views67
Page views68
Page last viewedSun Dec 04 14:23:47 UTC 2016
Pages20
Paragraphs814
Words12158

Comments